Fr. 20.90

Boereverneukers - Afrikaanse Swendelaars, Swierbolle En Swerkaters

afrikaans, Anglais · Livre de poche

Expédition généralement dans un délai de min. 4 semaines (titre commandé spécialement)

Description

En savoir plus

Informationen zum Autor Izak du Plessis is 'n veelbekroonde radiojoernalis en aanbieder by RSG se nuusprogramme Monitor en Spektrum. Hy wen ATKV Mediaveertjies in 2015 en 2017, en in 2016 word hy aangewys as die Vodacom joernalis van die jaar vir radiobydraes. Van sy gedigte is opgeneem in Nuwe stemme 5. Sy grootste prestasie in die lewe is sy twee kinders, Mia en Hendro, vir wie hy onmenslik baie lief is. Klappentext Hulle is sjarmant, galant, elegant, belese, berese, gelowig, bedagsaam, selfversekerd, hiperintelligent en jy kan nie help om van hulle te hou nie. Maar eintlik is hulle glibberige gladdebekke wat jou in 'n ommesientjie platsak gaan laat. Want hulle lieg, bedrieg, gee voor. Hulle verdraai, verdoesel, verduister, verwoes. En as jy jou oë uitvee, is jy nie net jou geld kwyt nie, maar ook jou reputasie en status, terwyl die gladdebek lankal soos mis voor die môreson verdwyn het. Sommige van hulle is so goed dat hulle selfs bewonder word ten spyte van hul verfoeilike skelmstreke. Boereverneukers vertel die stories van Afrikaanses wat van die grootste skelmstreke gepleeg het. Van die karakters is minder bekend, maar ander het byna mitiese status in die Afrikaanse psige verwerf, soos die kubuskoning Adriaan Nieuwoudt, die pynmasjienman Gervan Lubbe, die kamma-pediater André Esterhuizen, die Hertzogville-profeet David Francis en die beesbaron Arnold Smit. Selfs die ikoon van die Afrikanerdom, president Paul Kruger, het vir hom 'n plekkie in die annale van Boereverneukers geskrop. Dalk help hierdie stories jou om vir jouself te lag, aan te gaan met jou lewe en voortaan versigtiger te wees as jy dalk al die slagoffer van 'n boereverneuker was.

Détails du produit

Auteurs Izak Du Plessis
Edition Struik
 
Langues afrikaans, Anglais
Format d'édition Livre de poche
Sortie 01.10.2017
 
EAN 9781776092185
ISBN 978-1-77609-218-5
Pages 216
Catégorie Littérature > Littérature (récits) > Correspondance, journaux intimes

Commentaires des clients

Aucune analyse n'a été rédigée sur cet article pour le moment. Sois le premier à donner ton avis et aide les autres utilisateurs à prendre leur décision d'achat.

Écris un commentaire

Super ou nul ? Donne ton propre avis.

Pour les messages à CeDe.ch, veuillez utiliser le formulaire de contact.

Il faut impérativement remplir les champs de saisie marqués d'une *.

En soumettant ce formulaire, tu acceptes notre déclaration de protection des données.