Fr. 22.20

'n Nuwe Trek - Terug na u God: Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

afrikaans · Livre de poche

Expédition généralement dans un délai de 2 à 3 semaines (titre imprimé sur commande)

Description

En savoir plus










Die 1838-Gelofte-bewoording algemeen in gebruik is 'n samestelling uit drie Gelofte-"oorkondes":

(1) Die Kommandantsverslag in die (tweetalige) Kaapse Koerant De Zuid-Afrikaan gepubliseer kort na die Bloedrivier-veldslag;

(2) Die Kommandojoernaal binne enkele maande na (1) in dieselfde koerant afgedruk; en

(3) Cilliers se sterfbedherinnerings meer as 30 jaar later deur Hofstede gepubliseer.

('n Cilliers-brief met soortgelyke inhoud het ook gedeeltelik behoue gebly.)

Vir die heel eerste keer word al die Gelofte-oertekste in oorspronklike weergawe, noukeurig en volledig in 'n enkele bundel weergegee, saam met al die redaksionele kommentaar wat in De Zuid-Afrikaan daaromheen verskyn het.

Na elkeen van die transkripsies word 'n skandering uit die vroegste-behoue uitgawes van die oorkondes gegee, naamlik van daardie paragrawe wat die Gelofte-bewoording bevat.

Die bundel sluit af met aantekeninge waarin die Gelofte-bronne met mekaar en met die gangbare weergawe vergelyk word.

Détails du produit

Auteurs J L Du Toit, J. L. Du Toit, L. Du Toit
Edition Lulu.com
 
Langues afrikaans
Format d'édition Livre de poche
Sortie 09.12.2013
 
EAN 9781291664553
ISBN 978-1-291-66455-3
Pages 132
Dimensions 148 mm x 210 mm x 7 mm
Poids 182 g
Catégorie Sciences humaines, art, musique > Histoire

Commentaires des clients

Aucune analyse n'a été rédigée sur cet article pour le moment. Sois le premier à donner ton avis et aide les autres utilisateurs à prendre leur décision d'achat.

Écris un commentaire

Super ou nul ? Donne ton propre avis.

Pour les messages à CeDe.ch, veuillez utiliser le formulaire de contact.

Il faut impérativement remplir les champs de saisie marqués d'une *.

En soumettant ce formulaire, tu acceptes notre déclaration de protection des données.