Fr. 24.70

Pêrels vir die Ewige Lewe - Studiegids wat jou lei op die Ewige Weg

Afrikaans · Tascabile

Spedizione di solito entro 1 a 2 settimane (il titolo viene stampato sull'ordine)

Descrizione

Ulteriori informazioni










Die kernboodskap van die boek word weerspieël in dié Skrifgedeelte:- "Moenie vir julle skatte bymekaar maak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees." Mattheus 6:19-21. Sharon deel haar geestelike pêrels sodat jy ook jou skatte in hemelse plekke kan vermeerder, maar alles begin by die hemelse afspraak met Jesus, waarop net jy persoonlik 'n RSVP kan gee:- Jesus sê vir jou: "Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand My stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou en hy met My." Die grootste uitnodiging van alle tye, volg wanneer Jesus jou nooi om by Hom goud, wit klere en oogsalf te koop. As Jesus dan die heelal se rykdomme besit - waarmee koop ek by Hom? Kom ontdek hierdie geestelike lewenswaarhede en stap tree vir tree die ewige weg van liefde, genade en heiligmaking, terwyl jy jou geestelike pêrels versamel. Ontdek ook die dieper betekenis van die Evangelie van Jesus Christus en die Koninkryk van die Hemele.


Dettagli sul prodotto

Autori Sharon E. de Jager
Editore WorkBook Press
 
Lingue Afrikaans
Formato Tascabile
Pubblicazione 05.08.2022
 
EAN 9781956876697
ISBN 978-1-956876-69-7
Pagine 176
Dimensioni 152 mm x 229 mm x 10 mm
Peso 265 g
Categoria Guide e manuali > Spiritualità > Esoterismo

Recensioni dei clienti

Per questo articolo non c'è ancora nessuna recensione. Scrivi la prima recensione e aiuta gli altri utenti a scegliere.

Scrivi una recensione

Top o flop? Scrivi la tua recensione.

Per i messaggi a CeDe.ch si prega di utilizzare il modulo di contatto.

I campi contrassegnati da * sono obbligatori.

Inviando questo modulo si accetta la nostra dichiarazione protezione dati.