Fr. 32.30

Die Geesteswêreld - 'n Christelike Perspektief

Afrikaans · Paperback / Softback

Shipping usually within 2 to 3 weeks (title will be printed to order)

Description

Read more










Indien u al ooit gewonder het watter wesens in die geesteswêreld woon en of daar infrastruktuur is, is hierdie boek vir u. U mag al gewonder het of bose en onrein geeste 'n impak op mense en spesifiek Christene kan hê. Die outeur bespreek hierdie aangeleenthede in diepte.
Die Bybel leer dat die menslike gees weergebore moet word. Indien u meer oor hierdie misterie wil weet, en die praktiese implikasies hiervan wil verstaan, sal hierdie boek u iets gee om oor te dink.
Ons leef in 'n kosmiese konflik en dit het 'n impak op ons almal. Die skrywer deel inligting oor hoe om in hierdie konflik, 'n doelgerigte lewe te leef en in oorwinning te staan.
Indien u wonder waartoe 'n geestelik volwasse persoon onder leiding van God die Heilige Gees in staat kan wees, sal hierdie boek u baie gee om oor na te dink.
Die outeur gebruik praktiese voorbeelde ter illustrasie van belangrike konsepte. Dit is dus 'n praktiese boek waarby gelowiges aanklank sal vind.

About the author










Blog: https://geesteswereld.blogspot.com/

Product details

Authors Johan Putter
Publisher Lulu.com
 
Languages Afrikaans
Product format Paperback / Softback
Released 27.08.2020
 
EAN 9781716625480
ISBN 978-1-71662-548-0
No. of pages 200
Dimensions 152 mm x 229 mm x 11 mm
Weight 298 g
Subject Non-fiction book > Psychology, esoterics, spirituality, anthroposophy > Esoterics: general, reference works

Customer reviews

No reviews have been written for this item yet. Write the first review and be helpful to other users when they decide on a purchase.

Write a review

Thumbs up or thumbs down? Write your own review.

For messages to CeDe.ch please use the contact form.

The input fields marked * are obligatory

By submitting this form you agree to our data privacy statement.