Fr. 31.80

Vlug Van Die Vlinder

Afrikaans · Paperback / Softback

Shipping usually within 2 to 3 weeks (title will be printed to order)

Description

Read more










Christélle Contreau, wêreldberoemde Franse konsertpianis, is baie meer as wat sy vir die wêreld voorhou. Van kleins af glip sy skelm weg om haar oupa in sy werkswinkel te gaan help, tot groot frustrasie van haar ouers. Op twintig kwalifiseer sy as agent in 'n spioenasienetwerk waarby haar vader haar betrek het en word die berugte Vlinder: rats, kleurvol en onaantasbaar.
Maar 'n kragtige bom verwoes die motor waarin haar vader en beste vriendin, Kristine, reis en moet die Vlinder uit haar geboorteland vlug. Onder verskeie skuilname en vermommings, ontduik sy die 'Insekdoders' tot haar omswerwinge haar uiteindelik na Suid-Afrika, Kristine se vaderland, bring. En dis in Kaapstad dat sy vir Jan Brand ontmoet. Eifel-toring van 'n man, wat haar voete in 'n oogwink skoon onder haar uitslaan. Vir 'n kort rukkie leef sy in 'n waas van ongekende geluk, maar dan dryf 'n tweede bom haar weer verder, weg van die man wat sy liefhet omdat sy vrees vir sy lewe ... as hy die bom oorleef het.
Sal sy hom ooit weer sien? Sal sy ooit weer net Christélle Contreau wees? Sal die Vlinder se vlug ooit tot 'n einde kom?

Product details

Authors Thea Swan
Publisher Authorhouse UK
 
Languages Afrikaans
Product format Paperback / Softback
Released 15.01.2014
 
EAN 9781491890363
ISBN 978-1-4918-9036-3
No. of pages 158
Dimensions 152 mm x 229 mm x 9 mm
Weight 240 g
Subject Fiction > Narrative literature

Customer reviews

No reviews have been written for this item yet. Write the first review and be helpful to other users when they decide on a purchase.

Write a review

Thumbs up or thumbs down? Write your own review.

For messages to CeDe.ch please use the contact form.

The input fields marked * are obligatory

By submitting this form you agree to our data privacy statement.