Fr. 41.90

Getuienisse - Profetiese Woord, Visione, Wonrderwerke in Gebed

Afrikaans · Paperback / Softback

Shipping usually within 2 to 3 weeks (title will be printed to order)

Description

Read more










Getuienisse en wonderwerke, wat God se tere liefde in my lewe demonstreer.

Hierdie boek vertel hoe ek die Here ontmoet het en Hy my met Sy Heilige Gees gedoop het. Daarna het ek myself in 'n onmoontlike situasie bevind. Die Here het aan my 'n gebedsmaat gestuur, met 'n profetiese gawe, om my te help om my situasie te hanteer. Ná 'n jaar was ek gereed en het Hy ons in 'n span verander om mense te help wie desperaat was. Ons het vir 18 jaar as voorbidders saamgebid. God het gesê ons moes 'n A4 lyntjiesboek en 'n pen koop en alles neerskryf. Die Heilige Gees het wonderlike boodskappe aan ons gestuur. Ek het sommiges daarvan in hierdie boek ingesluit. My mikpunt met hierdie boek is: om God te verheerlik vir Sy grootsheid.

Product details

Authors Anna de Wet
Publisher Anna De Wet
 
Languages Afrikaans
Product format Paperback / Softback
Released 01.03.2023
 
EAN 9781776375462
ISBN 978-1-77637-546-2
No. of pages 156
Dimensions 148 mm x 210 mm x 9 mm
Weight 212 g
Subject Humanities, art, music > Religion/theology > Christianity

Customer reviews

No reviews have been written for this item yet. Write the first review and be helpful to other users when they decide on a purchase.

Write a review

Thumbs up or thumbs down? Write your own review.

For messages to CeDe.ch please use the contact form.

The input fields marked * are obligatory

By submitting this form you agree to our data privacy statement.