CHF 56.30

DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme
Stories van gister en vandag

Afrikaans · Paperback / Softback

Shipping usually within 2 to 3 weeks

This item cannot be returned.

Description

Read more










In 1948 het die NG dominee D.F. Malan die Nasionale Party tot politieke oorwinning gelei. Vir die meeste Afrikaners was dit die verwesenliking van 'n jare lange droom.



Om Malan as mens te verstaan, is om te verstaan hoe die Afrikaners hulself uit die as van die Anglo-Boereoorlog in 'n nasie omskep het.


About the author










Lindie Koorts is 'n historikus wat tans as 'n na-doktorale genoot aan die Universiteit van die Vrystaat se Sentrum vir Afrikastudie verbonde is. Sy het haar meestersgraad in historiese studies aan die Universiteit van Johannesburg verwerf en haar doktorsgraad in geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch. Dié biografie is gegrond op vier jaar se navorsing. In dié tyd het sy ook 'n jaar by die Biografie-instituut van die Rijksuniversiteit Groningen in Nederland deurgebring waar sy haar skryfvaardighede geslyp het.


Product details

Authors Lindie Koorts
Publisher Tafelberg
 
Content Book
Product form Paperback / Softback
Publication date 19.02.2014
Subject Humanities, art, music > History
Fiction > Narrative literature > Letters, diaries
 
EAN 9780624071648
ISBN 978-0-624-07164-8
Pages 518
Dimensions (packing) 15.6 x 23.4 x 2.8 cm
Weight (packing) 778 g
 

Customer reviews

No reviews have been written for this item yet. Write the first review and be helpful to other users when they decide on a purchase.

Write a review

Thumbs up or thumbs down? Write your own review.

For messages to CeDe.ch please use the contact form.

The input fields marked * are obligatory

By submitting this form you agree to our data privacy statement.