Fr. 29.90

Werkers by die Huis

Afrikaans · Tascabile

Spedizione di solito entro 2 a 3 settimane (il titolo viene stampato sull'ordine)

Descrizione

Ulteriori informazioni










"Leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom..." -Psalms 90:12 Erin Thiele het die tyd geneem om in hierdie klein boekie die metodes en beginsels neer te skryf wat aanhou om haar lewe glad te laat verloop. Met vyf kinders wat nog in die huis is en drie wat sy nog tuisskool, terwyl sy aan die stuur is van 'n sukses volle w¿reldwye bediening as 'n enkelouer, was Erin nog steeds in staat om tyd te maak om meer as 'n dosyn boeke en talryke tydskrif artikels te skryf, twaalf video's en boeke op band op te neem en was sy 'n motiveringspreker vir honderde vroue dwarsoor die w¿reld net soos jy! Ons belowe dat hierdie boek jou konstante hulpbron sal wees om jou lewe glad te laat verloop: om jou tyd, maaltye, gemors, skoonmaak, wasgoed, strykwerk en selfs naaldwerk te organiseer en skeduleer. Of jy nou hulp nodig het om jou tyd te bestuur wat God jou gegee het, of 'n makliker manier soek om dinge gedoen te kry, jy sal oor en oor na hierdie boek verwys!

Dettagli sul prodotto

Autori Erin Thiele
Editore NarrowRoad Publishing House
 
Lingue Afrikaans
Formato Tascabile
Pubblicazione 11.02.2022
 
EAN 9781931800914
ISBN 978-1-931800-91-4
Pagine 226
Dimensioni 148 mm x 210 mm x 12 mm
Peso 299 g
Categoria Guide e manuali > Libri sul benessere, vita quotidiana > Condotta di vita, auto-realizzazione

Recensioni dei clienti

Per questo articolo non c'è ancora nessuna recensione. Scrivi la prima recensione e aiuta gli altri utenti a scegliere.

Scrivi una recensione

Top o flop? Scrivi la tua recensione.

Per i messaggi a CeDe.ch si prega di utilizzare il modulo di contatto.

I campi contrassegnati da * sono obbligatori.

Inviando questo modulo si accetta la nostra dichiarazione protezione dati.