Fr. 55.10

Die Boereboek

Afrikaans · Taschenbuch

Versand in der Regel in 2 bis 3 Wochen (Titel wird auf Bestellung gedruckt)

Beschreibung

Mehr lesen










Ek is ¿ Afrikaner......ek is ¿ Boer........ek is ¿ Boere-Afrikaner..... ek is Afrikaans.....
ek is ¿ Suid-Afrikaner...... ons is Afrikaanses.......en so gaan die debat voort!

Die BOEREBOEK handel in die eerste plek oor identiteit. Dit gee aan elke BLANKE AFRIKAANSSPREKENDE SUID-AFRIKANER VAN DIE 21STE EEU die nodige inligting en agtergrond om ¿ ingeligte besluit te maak oor WIE hy/sy is en WAAR hy/sy behoort.
Die BOEREBOEK is ¿ wetenskaplike en deeglik nagevorste boek oor die ontstaan van die Boervolk en die Afrikaner. Dit bespreek ook die verhoudinge en interaksie wat gelei het tot die ontstaan van BASA21.
Verder word die invloed van transformasie op BASA21 bespreek en ¿ oplossing vir OORLEWING in ¿ "nuwe Suid-Afrika" word voorgestel.

Über den Autor / die Autorin










AGTERGROND OOR DIE SKRYWER EN DIE BOEREBOEK

Ek is grootgemaak as ʼn volbloed Afrikaner, met ʼn opregte volksgevoel toe ek in 1983 deur ʼn voormalige (nou oorlede) kollega dr. Piet Cloete gekonfronteer is oor my identiteit. Hy het gesê dat hy ʼn Boer is en nie ʼn Afrikaner nie.



Dit het my aan die dink gesit en het gelei tot navorsing oor die onderwerp. Hierdie navorsing het amper veertig jaar geduur en gelei tot die verwerwing van ʼn Honneurs graad onder Alida Kok by Unisa en ʼn MA in politieke wetenskap, onder Prof Andre Duvenhage by NWU. By albei grade, was die totstandkoming van die Boer en Afrikaner, asook die interaksie tussen die groeperinge, die onderwerp van die studies.



Terwyl ek in aanhouding vir die Boeremagsaak was, het ek vir ongeveer vyf jaar ʼn sel met my seun dr. Johan Pretorius gedeel. Ons het soggens toegang tot ʼn rekenaar, in ʼn rekenaarsentrum gehad. Ek het dan in die oggende aan die BOEREBOEK se inhoud gewerk en dit op ʼn e-leser geplaas. Saans het ek dit aan Johan voorgelees en die inhoud bespreek. Die wysigings is op papier neergeskryf en die volgende oggend op die brondokument verander.



Die boek is die laaste twee jaar verfyn en deur dr. Mike Du Toit, Mev. Judi Swanepoel en dr Johan Pretorius taalversorg. Johan het terselfdertyd die laaste belangrike insette gelewer.



Die inhoud van die BOEREBOEK is onontbeerlik vir iemand wat ʼn volksgevoel het en wat strewe na selfstandigheid. Verder spreek dit identiteit (aan watter volk behoort jy) aan.



Produktdetails

Autoren Lets Pretorius
Verlag Lets Pretorius
 
Sprache Afrikaans
Produktform Taschenbuch
Erschienen 31.07.2023
 
EAN 9798223135999
ISBN 979-8-223-13599-9
Seiten 562
Abmessung 152 mm x 229 mm x 31 mm
Gewicht 803 g
Thema Geisteswissenschaften, Kunst, Musik > Geschichte > Regional- und Ländergeschichte

Kundenrezensionen

Zu diesem Artikel wurden noch keine Rezensionen verfasst. Schreibe die erste Bewertung und sei anderen Benutzern bei der Kaufentscheidung behilflich.

Schreibe eine Rezension

Top oder Flop? Schreibe deine eigene Rezension.

Für Mitteilungen an CeDe.ch kannst du das Kontaktformular benutzen.

Die mit * markierten Eingabefelder müssen zwingend ausgefüllt werden.

Mit dem Absenden dieses Formulars erklärst du dich mit unseren Datenschutzbestimmungen einverstanden.